Event Details


FEBA Kazakstan se getuienis-video’s is al deur meer as 100,000 mense gekyk, en die meeste van hulle is Moslem. Bid dat FEBA Kazakstan severvaardigers en die Christene wat hul stories deel, veilig sal wees. Bid dat hulgetuienisse kykers sal aanmoedig om meer van
Christus te leer.