Event Details


In Rusland is godsdiensvryheid gedurig onder bedreiging. Bid vir FEBA Rusland se span wat hard werk om te bedien onder moeilike sosiale en politieke omstandighede. Bid vir die beradingspanne, wat meer en meer oproepe ontvang vanaf mense wat moeilike vrae vra en hartverskeurende stories deel. Bid ook vir Dr Viktor Akhterov, Direkteur van FEBA Eurasië, wat die spanne van FEBA Rusland en FEBA Oekraïne in hierdie moeilike tye moet lei.