Event Details


Na raming is sowat 40,000 mense in Japan gedurende die eerste helfte van dié jaar, alleen by die huis oorlede. Eensaamheid is ’n groot probleem onder oud en jonk as gevolg van ’n gebrek aan werk-lewe balans, kulturele faktore en ’n bevolking wat ouer raak. Bid dat FEBA Japan se programme eensame luisteraars sal toelaat om God se liefde en vriendskap te beleef.