Event Details


“Here, maak u paaie aan my bekend; leer my u weë. Lei my deur u waarheid en leer my, want U is die God wat my red; op U wag ek die hele dag” (Psalm 25:4-5 Afr20). Bid dat FEBC Oekraïne sal volhard in die wete dat Hy wat beloof het, getrou is.