Event Details


FEBC Mongolië beplan om nog drie FM-stasies in 2023 te vestig. Bid dat God Sy guns aan hulle sal betoon en dat die plaaslike kerke aangemoedig sal word om radio-uitsendings te gebruik om meer mense met die evangelie te bereik.