Event Details


Loof God vir FEBA Malawi se nuwe toerusting en uitreikmateriaal. Die span het ’n radiostasie in Blantyre gevestig en hulle werk hard daaraan om die onbereikte mense van Malawi te bereik. Bid dat God vir Pastoor Amos Siyabu en die FEBA Malawi-span hierdie jaar in hul bediening sal lei, en dank Hom vir Sy voorsiening.