Event Details


“Ek was depressief, maar sedert ek verlede jaar na jul radiostasie begin luister het, het ek elke dag veranderinge in my lewe gesien.” Bid dat hierdie luisteraar in China volkome genees sal word van depressie en dat haar getuienis ander mense na God sal lei.