Bid vir die aanbieders van FEBA Kirgisië se Bybelprogram. Die program word regstreeks uitgesaai en leer die Moslemgemeenskap van Jesus en die Bybel. Kirgisië het onlangs wetgewing goedgekeur wat evangelisasie meer uitdagend maak. Bid vir God se leiding en wysheid waar die span FEBA se missie uitvoer.