Event Details


Loof God vir die geleentheid om die mense van Kirgisië te bereik deur FEBA se netwerk van ses FM-stasies. Bid dat samewerking met plaaslike kerke sal toeneem. Bid dat God vir FEBA Kirgisië sal help om meer Christelike uitsendings op radio, internet, en sosiale media te vervaardig en daardeur die onbereiktes te bereik.