“Ek sien die waarhede in die Bybel wat julle deel, maar wanneer ek die Koran lees, is dit so anders … Ek kan voel julle praat die waarheid oor God, maar almal om my is teen Christenskap gekant. Ek weet nie wat om te doen nie.” Bid dat hierdie luisteraar in Oesbekistan haar geloof in Christus sal plaas.