“Stel jy self in alles ‘n voorbeeld deur goeie dade, onvervalste leer en waardigheid, gesonde en onaanvegbare prediking, sodat ‘n teenstander beskaamd mag staan, en niks slegs het om oor ons te sê nie” (Titus 2:7-8 Afr20). Bid dat FEBA se personeel en luisteraars waarlik heilige lewens sal lei.