Event Details


Op Daebu-eiland, Suid-Korea, is daar ’n kragtige AM-radiostasie wat die hele Noord-Korea bereik. FEBA Korea werk saam met oorlopers om spesiaal vir Noord-Koreaanse luisteraars inhoud te skep. Dank God vir hierdie stasie en bid dat Noord-Koreane die Goeie Nuus sal hoor en aanvaar.