Event Details


Bid vir ons broers en susters in China. Baie van hulle loop deur onder streng wette wat deur die regering afgedwing word in ‘n poging om die Kerk te beheer. Bid dat God die Chinese gelowiges moed en wysheid sal gee. Mag Hy die FEBC personeel lei om die evangelie te versprei ten spyte van vervolging.