Event Details


“Ek dank God dat Hy selfs in my tye van swaarkry mense gebruik om my te bemoedig en motiveer, veral in die lees en bestudering van Sy woorde, asook in gebed. Julle is ’n groot deel van my lewensreis. Die Here praat deur jul stasie. Hy seën en vertroos my hart werklik deur die liedjies.” – Luisteraar in die Filippyne