Event Details


Bid asseblief dat God vir FEBC Kasakstan van hul eie perseel en uitsaaistasie sal voorsien, aangesien hulle tans werk vanuit ‘n gebou wat aan ‘n ander instansie behoort.