Event Details


Bid vir hierdie luisteraar in Japan, wat sê: “My dogter se siekte was jare lank vir my ’n las. Julle uitsending het my herinner dat alles deur God geskape is – Hy is in beheer van ons lewens en het ons lief sonder voorbehoud. Daardie woorde het my siel geraak en my laat besluit om my dogter te aanvaar nes sy is. Dank God dat ons nou vrygemaak is!”