Event Details


Bid vir Radio PARS, FEBA Indonesië se uitsending in die Farsi-taal vir vlugtelinge. Die uitsending is ’n weeklikse, twee-uur-lange potgooi, Stem van die Vlugteling, wat sowat 14 000 mense in Jakarta bereik, sowel as vele meer reg oor die wêreld deur sosiale media. Bid dat Farsi-sprekende vlugtelinge vir Christus, én ’n gemeenskap, deur Radio PARS sal vind.