Event Details


In China probeer die regering godsdiens ten volle beheer. Kerke moet die regering se toestemming kry om dienste te hou, so huiskerke is tegnies onwettig. Laas Kersfees is Christene verbied om dit openlik te vier. Bid dat FEBA China se uitsendings gelowiges sal bemoedig en nie-gelowiges sal bereik, totdat almal gehoor het.