Die Parakleet, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle in alles onderrig en julle aan alles herinner wat Ek vir julle gesê het” (Johannes 14:26 Afr20). Loof God dat Hy die Heilige Gees gestuur het! Vra dat elke FEBC-werker en -luisteraar vandag bewus sal wees van die Heilige Gees se werk in hul lewens.