‘n Klomp jihadiste-aanvalle het onlangs in die Niassa Provinsie, Mosambiek, voorgekom en mense is gruwelik aangerand en doodgemaak. FEBA het drie radiostasies in Niassa – Fountain of Truth, Radio Chiuanjota en Victory FM. Bid vir die personeel en luisteraars, en bid ook dat FEBA Mosambiek se uitsendings die jihadiste se harte sal aanraak, want by God is niks onmoontlik nie.