Event Details


Mev. Alaina Kimu, ’n luisteraar wie se dorp deur Sikloon Freddy getref is, vertel, “Ek het die stasie gebel vir hulp en hulle het 100 sakke mieliemeel gebring. Beide ons geestelike en fisiese lewens word gevoed deur na Litala FM te luister.” Bid dat God FEBA Malawi sal krag gee om die goeie werk vol te hou en die Goeie Nuus te versprei.