Event Details


FEBA se bediening maak baie staat op die beskikbaarheid van kortgolf-, AM- en FM-radio’s. Bid dat God FEBA se vennootskap met Christen-radiovervaardigers sal seën, en dat Hy die fondse sal voorsien vir radio’s sodat die bediening kan aanhou groei.