“Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek by hom ingaan en saam met hom die feesmaal hou, en hy saam met My” (Openbaring 3:20 Afr83). Vir baie Moslemluisteraars is FEBA se uitsendings daardie klop aan die deur. Bid dat hulle hul harte vir Christus sal oopmaak.