Event Details


Bid vir Sumet, FEBC Thailand se direkteur, en sy span. Van Kersveldtogte tot die fasilitering van samewerking tussen kerke, werk hulle onverpoosd om die “Thailand 1-1-1” doelwit te bereik: 10 miljoen etniese Thai Christene, 10 000 kerke en 10 000 pastore in Thailand teen 2028! Bid dat FEBC Thailand se werk tot ’n groot oes sal lei.