Event Details


Bid vir FEBA Tsjad. Die radiostasie skuif na ’n nuwe perseel en die span kry ook ’n nuwe leier. Prys God vir die geleenthede wat Hy voorsien en bid dat die veranderinge glad sal verloop, sodat die bediening kan groei en vrug dra.