Event Details


Ten spyte van ‘n toename in inperkings, gaan FEBA Hong Kong voort om die Goeie Nuus te deel. Hul Bybel-onderrig bereik ’n wyd uitgestrekte gehoor in China. Bid dat God vir die FEBA Hong Kong-span nuwe maniere sal wys om hul bediening voort te sit te midde van vervolging, en dat dié wat hoor, Christus sal aanvaar.