Event Details


Oekraïne se jongmense het normale kindwees opgeoffer weens die oorlog. FEBC Oekraïne vervaardig programme en hou byeenkomste om hulle te vertel van ‘n hemelse Vader wat hulle liefhet. Bid dat die Here deur FEBC se programme op ’n spesiale wyse met Oekraïne se jeug sal wandel.