Event Details


Bid asseblief vir die 443 onbereikte mensegroepe in China. ‘n Luisteraar deel: “Jul programme het my laat besef daar is Christene regoor die wêreld. Nou verwerp ek dit nie meer nie.” Bid dat meer mense soos hierdie luisteraar die Goeie Nuus sal hoor en Christenskap sal aanvaar.