Event Details


‘n Nuwe program rakende geestesgesondheid word tans uitgesaai aan luisteraars in Mongolië. Bid dat hierdie program gebruik sal word om genesing te bring en mense aan te moedig om te groei in hul geloof.