Event Details


Pakistan lei onder erge ekonomiese en politieke onrus. Bid asseblief dat God vir Sy mense sal sorg in hierdie tyd, sodat die stygende inflasie min uitwerking op hulle sal hê.