FEBA Taiwan is een van vyf produksiesentrums en vervaardig twaalf programme in Mandaryns. Bid asseblief dat God elke program sal seën wat deur FEBA Taiwan vervaardig en uitgesaai word; en dat dit die mense sal bereik wat dit veronderstel is om te bereik, sonder enige hindernis.