Event Details


In Japan ervaar Christene dikwels ’n vorm van “beleefde vervolging” – die vrees vir aanstoot gee, plaas druk op hulle om stil te bly oor hul geloof. In so ’n omgewing raak radio en digitale evangelisasie noodsaaklik. Bid dat FEBC Japan se programme luisteraars sal aanspoor om getuies vir Christus te wees en nie-gelowiges na Hom toe te lok.