Event Details


Bid vir FEBA Tsjad, wat die afgelope jaar deur ’n tyd van groot verandering en omwenteling gegaan het. Bid dat die span in vrede ingeburger sal raak, dat die nuwe radiostasie nog ’n groter gehoor as voorheen sal bereik, en dat God FEBA Tsjad se uitsendings sal gebruik om luisteraars se lewens te verander.