Event Details


FEBC Thailand het vanjaar ’n nuwe program, KooChrist, begin stroom, waarin Christen getroude pare verskillende aspekte van die huwelik bespreek en vertel hoe hulle God as die middelpunt van hul verhouding hou. Binne die eerste 60 dae is die program byna 3 miljoen keer gekyk! Bid dat KooChrist paartjies sal aanspoor om hul verhoudings op God se Woord te bou.