Event Details


Bid vir FEBA Kirgisië. Hulle bedien luisteraars wat in liefdelose huwelike vasgevang is en soms mishandel word, en wat sukkel om gesinne groot te maak in ‘n slegte ekonomiese klimaat. Bid dat God vir FEBA Kirgisië sal gebruik om hul luisteraars te troos en na Hom toe te lei.