Event Details


Bid vir FEBA Taiwan. Hulle is nie net in die middel van ‘nerge tifoonseisoen nie, maar die land beleef ook tans politieke onrus. Bid dat FEBATaiwan hul werk veilig sal kan voortsit en dat hulle God se vrede met meerluisteraars sal kan deel.