Event Details


In Thailand, waar Boeddhisme oorheersend is, doen meer as 20,000 studente FEBA se Bybel-korrespondensiekursus. Baie van die studente is in die tronk en het Christus gevind deur die Bybel te bestudeer. Bid dat die studente God se Woord met oop harte en denke sal bestudeer, en dat selfs dié in die tronk, die vryheid wat in Christus is, sal beleef.