Event Details


Bid vir FEBA se bediening onder die Yao in Malawi, waar duisende Moslems by luisteraarklubs aansluit om meer oor Jesus te leer. Pastoor Amos Phiri en sy span reis wyd en syd ter uitvoering van die Groot Opdrag. Bid dat God hulle beskerming en wysheid sal gee waar hulle ander na Christus toe lei en vervolgde gelowiges ondersteun.