Event Details


Bid asseblief vir God se beskerming in China, insluitende vir ons span en kollegas in Hong Kong. Ten spyte van COVID-19 se swaar impak het FEBC se aanlynprogramme rekord speel-en aflaaisyfers getref. Mag die evangelie na meer en meer mense in hierdie land versprei.