Event Details


Indië ondervind ‘n toename in konflik tussen verskillende etniese groepe. Daar is baie geweld, menseregteskendings en uitbuiting in gebiede waar die groepe bots. Bid dat FEBA Indië se programme die betrokkenes in die konflik sal bereik en hulle sal aanspoor om met mekaar vrede te maak.