Event Details


Die jihadiste-invalle in Mali vererger. Burgerlikes, kinders inkluis, ly in die konflik tussen jihadiste en Mali se sekuriteitsmagte. Bid dat God Sy kinders sal bewaar, dat FEBA Mali baie luisteraars met die Goeie Nuus sal bereik, en dat selfs die jihadiste Christus sal ontmoet.