Event Details


“[Moenie] bang wees nie, want Ek het jou losgekoop, Ek het jou op jou naam geroep – aan My behoort jy. As jy deur water moet gaan – Ek is by jou, of deur riviere – hulle sal jou nie oorspoel nie” (Jesaja 43:1-2 Afr20). Bid dat elke FEBA-werker en luisteraar God se nabyheid sal ervaar wanneer hulle deur diep waters gaan.