Event Details


Bid asseblief dat God die harte sal versag van almal wat  Christene vervolg, veral die luisteraars van FEBA regoor die wêreld. Ons bid dat die Heilige Gees Christus aan hulle sal openbaar en dat hulle gered sal word.