Event Details


“Julle gebede help my om aan te hou lewe en vir my dogter te sorg. My vrou is 40 dae gelede oorlede,” het Dmitry onlangs met FEBA Rusland se gebedsevangeliste gedeel. “Ek voel asof ek self nou deur daardie dal van doodskaduwee gaan.” Bid vir Dmitry en ander wat verlore voel in hulle smart.