FEBA saai uit aan baie gelowiges wat vervolg word weens hul geloof. In Suidoos-Asiese lande soos Mianmar, teiken burgerlike magte Christene met geweld, terwyl FEBA nie eens toegelaat word om vanuit Laos uit te saai nie. Bid dat FEBA se personeel en luisteraars wat vervolg word, sterk sal bly staan in Christus.