Event Details


Die mense in Noord-Korea ly honger as gevolg van Kim JongUn se inperkings op in- en uitvoere. Nou het geweldige vloede boonop die oestevernietig. Bid dat God hulle liggaamlik en geestelik sal voed. Bid dat hulle FEBA Korease uitsendings sal hoor en hoop in Christus sal vind.