“Om die waarheid te sê is ek nog steeds ‘n Moslem, maar…KanuYah FM Sollo praat gereeld oor gebed, [so] ek het al ‘n paar keer gebedsversoeke na ons dorpie se kerk toe gestuur en die resultate was elke keer indrukwekkend. Nou wil ek vir my mede-Moslems aanraai om noukeurig na KanuYah FM Sollo se Christelike programme te luister vir ‘n positiewe verandering in hul lewens.” (FEBA Mali-luisteraar)