Event Details


Die vloede in Pakistan het meer as 30 miljoen mense geraak, en daar word nog vloede hierdie jaar verwag. Bid vir diegene wat geliefdes verloor het en vir hulle wat nou hul huise en gemeenskappe moet herbou. Bid vir gesondheid- en hulpwerkers, wat mense moet help oorleef in haglike omstandighede. Mag die Here FEBA Pakistan gebruik om hoop en troos te bring aan dié wat ly, en mag Hy verligting bring.