Event Details


“Ek is deur nuuskierigheid, ‘n angstige hart en ‘n soekende brein deur God gelei om Hom deur jul radioprogramme te leer ken. Jul uitsendings het die hoofbron van die ontwikkeling van my geloof geraak en ek wil net vir julle dankie sê!” (FEBA China-luisteraar)