Event Details


Suid-Korea het van die hoogste selfdoodsyfers onder ontwikkelde lande. Die stigma rondom geestesiekte is nog so erg dat dit mense weerhou van hulp soek. Bid dat mense hoop in die evangelie sal vind deur FEBA Korea se uitsendings, en dat hulle die moed sal kry om vir hulp te vra.